Lektor: Diesel/Trekker

Company Solidariteit
Reference # Lektor: Diesel/Trekker
Published 10/01/2018
Contract Type Permanent
Salary Market Related
Location Pretoria, Gauteng, South Africa
Introduction
Die pos is gebaseer in Kirkney, Pretoria. Om daarvoor in aanmerking te kom, benodig jy ’n N4-kwalifikasie, ’n minimum van 5 jaar ondervinding as opleidingsbeampte in die toepaslike rigting en ’n rooiseëlsertifikaat. As jy in besit is van ’n assessorsertifikaat sal dit tot jou voordeel strek
Job Functions Plant & Workshop,Trade,Training
Industries Education
Specification
Verantwoordelikhede sal insluit om teoretiese en praktiese aanbiedings in die dieselkurrikulum aan te bied; die koördinering van opleidingsmateriaal; die evaluering van studente; die hersiening van leermateriaal; en die opgradering van toerusting.
Requirements
Goeie kommunikasie- en aanbiedingsvaardighede, lojaliteit, analitiese vaardighede asook die vermoë om dissipline en gehaltebeheer te handhaaf en toe te pas, sal tot jou voordeel strek.
Job Closing Date 23/01/2018
Share on