EN
v
South Africa

Eisekonsultant

Company Budget Insurance
Reference # CPKZN
Published 24/12/2018
Contract Type Permanent
Location Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
Introduction
'n Opwindende en uitdagende loopbaangeleentheid is by Budget Insurance binne die Eise Administrasie dissipline in KZN beskikbaar. Die Eisekonsultant dra by tot die organisasie se doelwitte deur kliënt eise binne 'n redelike tydperk te prosesseer en geldig te verklaar en om aan kliënte se behoeftes en vereistes te voldoen.
Job Functions Call Centre,Client Services
Industries Financial Services,Insurance
Specification
1. Operasionele / Tegniese / Finansiële Resultate:
• Die administrasie en doeltreffende bekragtiging van eise volgens die spesifikasie van Budget Insurance se beleid terme en voorwaardes
• Genereer kostebesparings vir Telesure sonder om kliëntebehoud te benadeel

2. Persoonlike bevoegdheid Resultate:
• Verseker doeltreffende opdatering van produk en stelsel kennis
• Neem nuwe verantwoordelikhede aan om bevoegdheid uit te brei

3. Innovasie Resultate:
• Optimalisering van werkspraktyke en prosedures

4. Verhoudingsresultate:
• Bou en instandhouding van verhoudings met diensverskaffers, kollegas en kliënte
• Bydrae tot die sukses van die span deur eienaarskap te neem en “going the extra mile’’

5. Kliëntediens Resultate:
• Daarstelling van ‘n eisverwantediens met ‘n ommekeer tyd wat aanvaarbaar vir kliënte is en voldoen aan die maatskappy se Diensverskaffingsoreenkomste
• Onmiddellike beskikbaarheid om kliënte te verlustig met 'n doeltreffende diens
Requirements
Minimale Spesifikasies:
- Standard 10 / Graad 12
- Uitstekende gesproke en geskrewe Afrikaanse taal gebruik
- Skoon kredietrekord
- Geen kriminelerekord
- Entoesiaties en gretig om te leer

Verkose Spesifikasies:
- FAIS regulatoriese eksamen (RE)
- 'n Sertifikaat van Bevoegdheid (SVB) - korttermynversekering - sal voordelig wees
- 1 - 3 jaar ondervinding in die finansiële / versekering / inbelsentrum omgewing
- Wye kennis van die korttermynversekeringsbedryf
Job Closing Date 18/01/2019
Share on
 
Last Updated: 1 day ago [19.01.01.03]
Webserver: SkillsMap (NLBA)